Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Leerderboek (Volkleur)

Die Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens vier bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is. Die boek bevat allerhande lekker klankspeletjies en nuttige feite in leeslesse wat betrekking het tot die hedendaagse wêreld. Die skrifstrokies op die Onderwysersgids se CD help die onderwyser of ouer om lopende skrif vir die leerder te leer en die werkvelle op die CD bied ook ekstra inoefening van nuwe klanke en spelling.

R161.00

Available on back-order

SKU: 9781775890560 Categories: ,

Description