Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Klankboek Leerderboek (Volkleur)

Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens vier bladsye klankaktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr, vr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer. Om die leerder ten volle in Graad 3 te onderrig, moet dit liefs saam die Huistaal Leerderboek vir Graad 3 gebruik word.

R170.00

Available on back-order

SKU: 9781775891482 Categories: ,

Description