Superfiks Afrikaans Graad 3 : Grade 3

Help jou kind om sukses te behaal met Afrikaans! Superfiks Afrikaans is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 3 kind. Hierdie boek bied essensiële oefening in lees, skryf, klanke, begrip en vele meer! Aan die ouer of helper. Help jou kind om sukses te behaal met Afrikaans! Superfiks Afrikaans is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 3 kind. Hierdie boek bied essensiële oefening in lees, skryf, klanke, begrip en vele meer! Aan die ouer of helper. Graad 3 kinders sal dalk nie al die instruksies in die boek kan lees nie, so maak seker hulle verstaan wat om by elke oefening te doen.

Wanneer hulle â??n oefening voltooi het, bespreek of hulle dit maklik gevind het en of hulle meer oefening nodig het. Laat hulle die gepaste ster of sirkel onderaan die bladsy inkleur. U belangstel en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!

Willa Louw

R99.00

SKU: 9780636049215 Categories: ,

Description