Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Wiskunde Leerderboek (Volkleur)

Die Wiskunde Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 2. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word. Die kind of leerder leer hoe om optel-, aftrek-, maal- en deelsomme te doen, hoe om met kalenders te werk, hoe om met vorms en voorwerpe te werk, hoe om somme met geld te doen, hoe om digitale en analoogtyd te lees, hoe om woordsomme uit te werk en hoe om met getalpatrone te werk.

R161.00

Available on back-order

SKU: 9781775890522 Categories: , ,

Description