Superfiks Wiskunde Graad 3 : Grade 3

Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde! Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 3 kind. Hierdie boek bied essensiële hoofrekene-oefening in optelpare, aftrekpare, nommerpatrone, woordsomme en vele meer Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde! Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 3 kind. Hierdie boek bied essensiële hoofrekene-oefening in optelpare, aftrekpare, nommerpatrone, woordsomme en vele meer! Al die antwoorde word aan die einde van die boek verskaf.

Aan die ouer of helper.

Graad 3 kinders sal dalk nie al die instruksies in die boek kan lees nie, so maak seker hulle verstaan wat om by elke oefening te doen. Nadat jy die antwoorde agter in die boek nagegaan het, laat hulle in die raampie onder op die bladsy invul hoeveel antwoorde hulle reggekry het. U belangstelling en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!

Anika Pretorius

R99.00

SKU: 9780636049154 Categories: ,

Description