Site icon Book Hub

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Eerste Addisonele Taal Leerderboek (Volkleur)

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Eerste Addisonele Taal Leerderboek (Volkleur)

Die Eerste Addisionele Taal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 1. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word. Die Leerderboek bied talle taalaktiwiteite vir die addisionele taalspreker wat fokus op klankleer, taalleer, leesoefeninge en die aktiwiteite wat in die leerder se klaswerkboek voltooi word, oefen die leerder se handskrif en dominante hand.

Exit mobile version