Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Hierdie nuwe reeks bevat waardevolle taal- en leesoefeninge vir die Eerste Addisionele Taal-leerder ontwikkel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die reeks is gemik daarop om leerders se taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporêre kinder- en jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en die leerder sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Oefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek. Dit is die eerste keer dat die benadering gebruik word om Engelse verduidelikings te gebruik om Afrikaans (met sy spelreels, sinsleer, betekenisleer en woordvorming) te leer. Die is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoë in die klas en tuis. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek sal leerders help om eksamenfiks te raak in die addisionele taal.

R121.00

Available on back-order

SKU: 9781776071579 Categories: , ,

Description