Description
Die boek bevat: Vier Afrikanse Toetse, plus al die Antwoorde; Riglyne Om Vordering Te Assesseer en probleemareas te identifiseer; Notas en wenke wat die leerproses ondersteun Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor om toets te skryf in die klas en help o