Hamster leer om te help

Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer. Elke stories fokus op en verken ’n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid. Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees. Agterin elke boek is vrae oor die storie. Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou. Geskik vir leerders in Graad RR – Graad 2 Huistaal en Graad 1 – Graad 5 Eerste Addisionele Taal.

R60.00

Available on back-order

Description