Nuwe Alles-in-Een Graad 1 Wiskunde Onderwysersgids (CD ingesluit)

Die Wiskunde Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, vier kwartaalplanne, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, daaglikse stap-vir-staponderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrond kennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die CD in die Onderwysersgids bevat die jaar- en kwartaalplanne vir die vak sodat die onderwyser dit kan uitdruk en byderhand kan hou, gratis hulpbronne vir die onderwyser en die leerder, die voorgeskrewe werkvelle, die temagerigte stories wat in die onderrigplanne genoem word, en die assesseringsvorms en rubrieke.

R282.00

Available on back-order

SKU: 9781775890454 Categories: , ,

Description