Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Afrikaans Huistaal Onderwysersgids (CD ingesluit)

Die Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, vier kwartaalplanne, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, daaglikse stap-vir-staponderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, handskriflesse, die rympies en liedjies wat in die onderrigplanne genoem word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes van die KABV ontwikkel. Die Onderwysersgids gee deeglike stap-vir-stap leiding hoe om handskriflesse aan te bied met sinne vir diktee en speltoetse, wys watter werkvel op die CD en watter bladsy in die Leerderboek gebruik moet word en gee leeswenke (met ‘n leesboek of Grootboek of die leesles in die Leerderboek). Die sigwoorde en spelwoorde word ook hersien met assesseringstake wat gestipuleer word in die Onderwysersgids.

R381.00

Available on back-order

SKU: 9781775890577 Categories: , ,

Description