Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Wiskunde Leerderboek (Volkleur)

Die Wiskunde Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit is geleentheid vir die bekendstelling en inslerping van leerinhoud. met minstens vier bladsye interaktiewe, pret aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplannein die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word. Die Leerderboek leer leerders tel, somme doen met maal, aftrek, deel en plusbewerkings, huisiesomme, woordsomme, leer hoe om resepte uit te werk en te verdubbel en verminder, getalpatrone uitwerk, tyd lees (digitaal en analoog) met somme daarby en hoe om met geld te werk, onder andere. Die aktiwiteite is tematies saamgestel en die werkvelle op die Onderwysersgids se CD bied nog ekstra oefening na die aktiwiteit voltooi is.

R190.00

Available on back-order

SKU: 9781775890607 Categories: , ,

Description