Voorsprong-werkboek Afrikaans: 5 – 6 jaar met prettige aktiwiteite en plakkers (Afrikaans, Staple bound) out of print

Op soek na ‘n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue ’n hupstoot te gee.

Carrie Lewis

R130.00

Out of stock

Description