Voorsprong-werkboek wiskunde: 4 – 5 jaar – Leer speel-speel tuis met prettige aktiwiteite en plakkers (Afrikaans, Staple bound)

Op soek na ‘n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue ’n hupstoot te gee.

Carrie Lewis

R130.00

SKU: 9780799375473 Categories: , ,

Description