3 in 1 Aanloklike Proposisie + Goudgeel Liefde + Goedgenoeg Vir Mienke

Aanloklike Proposisie – Susan Olivier Rene sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word… hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.Goudgeel Liefde – Santi NevenSalome is ‘n opkomende skilder wat op die weeklikse kunsmark ‘n bestaan probeer maak. Tot ‘n vreemdeling met grysblou oe vir haar ‘n uitstalling reel. Maar hy is eintlik slegte nuus, te veel soos haar eksman. Of is hy?Goedgenoeg vir Mienke – Erika SwartMienke moet haar erfplaas verdien deur binne ‘n jaar wins te maak. Sy kan, meen sy, maar wat sy die graagste wil he is haar buurman: ‘n boer en skrywer, en so mooi soos ‘n leeu!

Susan Olivier & Santi Neven & Erika Swart

R100.00

SKU: 9780799385762 Categories: , ,

Description

Aanloklike proposisie – Susan Olivier
Rene sat enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe einaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word…. Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.

Goudgeel liefde – Santi Neven
Salome is ‘n opkamende skider wat op die weeklikse kunsmark ‘n bestaan probeer maak. Tot ‘n vreemdeling met grysblou oe vir haar ‘n uitstalling reel. Maar hy is eintik slegte nuus, te veel soos haar eskman. Of is hy ?

Goedgenoeg vir Mienke – Erika Swart
Mienke moet haar erfplaas verdien deur binne ‘n jaar wins te maak. Sy kan, meen sy, maar wat sy die graagste wil he, is haar buurman : ‘n boer en skrywer, en so mooi soss ‘n leeu!