Kamikaze (Afrikaans, Paperback, 336 pg) Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg se vyfde roman.

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ‘n ander werksaanbod . . . Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nóg te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee.
Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwêreld en ‘n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!

Rudie van Rensburg

R325.00

Available on back-order

Description

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nou alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ’n ander werksaanbod… Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nog te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwereld en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!