Sale!

Kitsgids – Voels van die bosveld (Afrikaans, Paperback, 192 PG) S.C. Kidson, H.L. van Niekerk – OUT OF PRINT

Dit is die eerste titel in ‘n nuwe reeks Suid-Afrikaanse streekvoelgidse. Die skrywers is die bekende kenners van inheemse voels, Saartjie Kidson en Herman van Niekerk, bygestaan deur ander kundiges soos Jo Grosel, Derick Engelbrecht, Josef Heymans, Kobie Raijmakers, Mich Veldman en Warwick Tarboton. Die titel sluit alle voels in wat noord van Pretoria en tot by Pietersburg, en van die Botswanagrens tot aan die Oostelike Platorand gevind word – 468 spesies. Die titel is ten volle deur Birdlife South Africa geakkrediteer en is deur SASOL opgeneem in sy reeks van Suid-Afrikaanse voelboeke. Die konsep is dat die voelgidse enige persoon, hetsy nuweling voelkyker of gesoute kyker, help om binne 60 sekondes enige voel te identifiseer met behulp van nuwe praktiese en innoverende hulpmiddels in die titel.

S.C. Kidson, H.L. van Niekerk

R91.00

Out of stock

SKU: 9781875093892 Category:

Description