Malhuis

Helena Harmse het twee uiteenlopende beroepe. Bedags werk dié Suid-Afrikaner as sielkundige by ’n inrigting vir versteurdes in Londen. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Hoekom tree sy so op? Hou die geheimsinnige vrou – altyd in swart geklee – dalk die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helena se verhaal ontvou, ontrafel ’n kraaines van liefde en wraak in dié eroties-sielkundige riller.

R280.00

Available on back-order

SKU: 9781485903062 Categories: , ,

Description