Site icon Book Hub

Romanza Nostalgie Spesiaal: Sy fosforvrou / Blou diamant vir ‘n ysprinses (Sagteband, 287 pg) Rosita Oberholster

Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie ‘n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer … Blou diamant vir ‘n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na ‘n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig … Romanza Nostalgie is ‘n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers – daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.

Exit mobile version