Sale!

Romanza 3 in 1: DIAMANT UIT AFRIKA + TEKEN SAN SY LIEFDE + OP MEKAAR AANGEWESE (Sagteband) Jacolet van den Berg, Ida Bester, Elsa Drotsky

Diamant uit Afrika – Jacolet van den Berg

Matilda het die ekspedisie na Angola se diamantmyne haarfyn uitgewerk. Niks sou verkeerd gaan nie. Totdat rebelle hulle ontvoer en die enigmatiese Roald Young nog boonop haar hart en lewe omverwerp.

Teken van sy liefde – Ida Bester
In die woestyn verloor Ezanne vir die eerste keer haar hart op ‘n man saam met wie sy navorsing doen. Maar terwyl hy ylend van koors is, se hy ‘n ander vrou se naam …

Op mekaar aangewese – Elsa Drotsky
Kirsten se erflating is nie sonder ‘n prys nie: ‘n Aangetroude familielid moet toesig hou oor haar sake. En sy verstaan nie hoekom sy al hoe meer uitsien na sy ongewenste besoeke nie.

Original price was: R285.00.Current price is: R120.00.

Out of stock

SKU: 9780799387377 Categories: , , ,

Description