Dis Ek, Anna: Die Volle Verhaal – Dis Ek, Anna / Die Staat Teen Anna Bruwer (Afrikaans, Paperback, Filmuitgawe)

’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer in om met die film gebaseer op die boeke saam te val. Die omnibus bevat albei boeke.

R330.00

Available on back-order

SKU: 9780795707490 Categories: , ,

Description

’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer in om met die film gebaseer op die boeke saam te val. Die omnibus bevat albei boeke.

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie.

Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het. ​Dis ek, Anna ​is gebaseer op ’n ware verhaal.