Dis My Geheim (Afrikaans, Paperback, 192 pg) Juanita Aggenbach

Juanita Aggenbach se debuutboek, “Dis my geheim”, was onmiddellik ‘n topverkoper.

Die leser word in hierdie verhaal in die leefwereld van vier karakters ingetrek wat op verskillende maniere deur aanneming geraak word.

“Hoe kan ‘n mens geskok wees as jy jou kind, jou dogter, weggee en sy dan na jou soek? Hoe is dit moontlik dat ‘n mens nie verwag dat die kind wat jy gebaar het, wat jou bloed in haar are het, jou nie soek nie? Hoe kan ‘n mens deur die lewe gaan en dink jou verlede sal jou nie inhaal nie?”

Eloise, ’n aangenome kind, word onsensitief deur haar biologiese grootouers verwerp. Die 17-jarige Ane se lewe verander dramaties wanneer sy ’n nasionale modelkompetisie wen en vinnig in ’n genadelose grootmenswereld moet aanpas. In Durban oorweeg kinderlose Petra die moontlikheid van aanneming. Die leser word gekonfronteer met aanneming, aangrypend uitgebeeld vanuit verskillende perspektiewe

Juanita Aggenbach

R180.00

Available on back-order

SKU: 9781869197612 Categories: , ,

Description