Sale!

Donker spoor (Afrikaans, Sagteband, 384 pg) Martin Steyn

Martin Steyn

Original price was: R250.00.Current price is: R125.00.

Available on back-order

Description

‘n Hoerskoolmeisie se liggaam word ‘n ent buite Durbanville ontdek. Wanneer die patoloog sien dat die meisie gehang is, onthou sy ‘n soortgelyke geval. Die laaste ding waarvoor die middeljarige inspekteur Jan Magson lus is, is ‘n reeksmoorddossier…

Jeanette Ferreira, die teksredakteur, sê van Donker spoor: “Briljant. Afskuwelik. Gebalanseerd. Dis nie elke debuut wat so daar uitsien nie. Hierdie skrywer verstaan boosheid en broosheid. Ek is werklik beindruk.”