Drieklawerblaar (Afrikaans, Paperback)

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, ‘n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, ‘n wildboer.

Christine Barkhuizen le Roux

R315.00

Available on back-order

Description

Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, ‘n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, ‘n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate soek na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? ‘n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.