Site icon Book Hub

Eindspel (Sagteband, Herdruk, 416 pg) Wilna Adriaanse

Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Erens in die web is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hierdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel.

Exit mobile version