Ek Vertrou Jou (Afrikaans, Paperback) – OUT OF PRINT

Yvonne se kêrel verdwyn tussen hoor en sien op Nuwejaar, en sy broer, Kelvin, daag op om sy verdwyning te ondersoek. Die man vryf haar verkeerd op en sy kan nie wag dat hy sy ry kry nie, maar hy is heeltemal te aantreklik wanneer hy die dag besluit om iets anders as ’n suur gesig te trek.

R95.00

Out of stock

SKU: 9780799394443 Categories: , ,

Description