Site icon Book Hub

En Die Ramshoring Het Geblaas – ‘n Roman (Afrikaans, Paperback)

Toe Paul Hudson die beroep aanvaar het om leraar van ‘n sukkelende kerk te word, het hy nie geweet wat om te verwag nie. Hy het gehoop hy kan God behaag met sy planne en harde werk. En so het Paul en sy gesin ingepak en getrek om die Here se werk te gaan doen.

Exit mobile version