Ena Murray keur 13 (Afrikaans, Paperback) – out of print

In Merk van die skarabee word Elmarie Wiid se suster in Kairo ontvoer. Terwyl Elmarie na haar soek, kom Hoessein Abd-el-Rahman tot haar redding. In Hartklop van Hawaii smag Kara Malherbe se hart na die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair, maar toe vroue begin verdwyn, lei die leidrade na hom. En in Vlug van die albatros vereis Rudy Durandt se werk dat hy getroud moet wees. Sy suster, Nadia, wil help en as “man en vrou” vertrek hulle na die Maledive-eilande, waar die mooie Aja en Amir wag.

Ena Murray

R275.00

Out of stock

SKU: 9780624082118 Categories: , , ,

Description