Kamikaze (Afrikaans, Paperback)

Kassie Kasselman is kriewelrig.

R300.00

Available on back-order

SKU: 9780795801303 Categories: ,

Description

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nou alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ’n ander werksaanbod… Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nog te staan, en hy moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwereld en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!