Sale!

Op Soek Na Tretchikoff (Afrikaans, Paperback)

Lily het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is ‘n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon sê nie. Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy “Tretchi” kan sê, sit sy met ‘n kosbare vrag op ‘n vlug Kazakstan toe. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want môre kom dalk te laat.

Anita du Preez

R260.00 R250.00

Available on back-order

Description