Patagonie (Roman, Sagteband, 384 pg) Maya Fowler

Die middeljarigedoktor Tertius Pelser is ʼn gefrustreerde Geskiedenis dosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander hand om keer wanneer hy op ’n aand homself oorgee aan drank en by ’n jongstudent, Carina, slaap. ’n Paar dae later is daar foto’s van Tertius en Carina se sekseskapades op sosialemedia.
In ʼn poging om sy sukkelende loopbaan en huwelik te red, gaan konfronteer Tertius vir Carina by haar studentehuis. ʼn Struweling ontstaan en Carina val vanaf die oopplan-dakvertrek na die sitkamer op die grondvloer. Tertius besluit om dadelik land uittevlug. Sonderom enigiets aan sy vrou te verklap, bevind Tertius om binne enkeleure op ʼn vliegtuig na Patagonië in Argentinië–op pad om die familielede wat hy daar het, en nog nooit ontmoet het nie, te gaan opspoor.

Maya Fowler

R290.00

Available on back-order

SKU: 9781415209288 Categories: , ,

Description