Skadukant

Hy gaan nooit ophou nie. Soos ‘n skaduwee sal hy haar agtervolg.

Rika Cloete

R290.00

Available on back-order

Description

Die lyk van ‘n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk swanger vroue word geteiken. Dan word Deirdre O’Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister. Sy word die prooi in sy kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel; sy gaan dit nie toelaat nie.