Tienerharte: 3: Hartedief (Afrikaans, Paperback)

Cecilia Steyn

R175.00

Available on back-order

SKU: 9780798173711 Categories: , , ,

Description

Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin ‘n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!