Sale!

Onder Een Dak (Fiksie – Kortverhale) (Sagteband, 288 pg)

Dana Snyman

R250.00 R200.00

Available on back-order

SKU: 9780624091523 Categories: , ,

Description

Die ikoniese en geliefde skrywer Dana Snyman deel sy 100 gunstelingstories in ‘n buksie van ‘n bundel, net betyds vir Kersfees. Die stories strek van ou familiestories, reisverhale uit Dana se Weg!- dae en ware lewensdrama uit sy Huisgenoot­dae, tot intieme verhale uit sy meer onlangse werk, waar hy self­ondersoekend en met ‘n skerp waarnemingsin ons land en sy mense betrag. Daar is ook 20 nuwe stories, oor die pandemie en oor rugby. Wat al die stories in gemeen het, is die meelewendheid en waardering vir gewone mense wat Dana se werk kenmerk, saam met sy soms skokkende eerlike insigte in sy eie psige, as kind van Suid­Afrika. Soos Sarie se resensent opgemerk het: “Hy laat jou met nuwe oë na alledaagse gebeure en mense om jou kyk.”