199 Gunsteling Bybelverse vir Ma’s (Afrikaans, Paperback)

199 van die bekendste en mees geliefde teksverse sal elke dag hoop en bemoediging bied.

Al leef ons in ’n tyd waarin die Bybel met die druk van ’n knoppie beskikbaar is, is dit steeds belangrik om God se Woord in ons hart te bewaar. Die spesiaal uitgesoekte teksverse in die 199 Gunsteling Bybelverse vir ma’s sal hulle inspireer om juis dit te doen. Die versameling teksverse is tematies gerangskik, kan maklik gememoriseer word en is ’n bemoedigende en inspirerende manier om elke dag te begin.

Ook beskikbaar in Engels onder titel 199 Favorite Bible Verses for Mothers.

Series: 199 Gunsteling Bybelverse

R75.00

Available on back-order

Description