50 Blaaskansblokraaie 3 – OUT OF PRINT

50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, n koppie koffie te maak, n potlood op te tel en jou gunsteling-tydsverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry.

R85.00

Out of stock

Description