50 Eenpotgeregte

Is jy lief daarvoor om kos te maak, maar haat jy al die skottelgoed wat na die tyd gewas moet word? 50 Eenpotgeregte bevat vyftig smaaklike disse wat alles in een kastrol, pan of bak voorberei kan word. Sodoende kan jy lekker en voedsame maaltye voorberei sonder om onnodige tyd in die kombuis te spandeer.

R175.00

SKU: 9780799379877 Categories: ,

Description