Description
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het. In Anderkant uit? Kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie skryf oor wat sy in die mense se oe sien en oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoe om trauma te oorkom