Blydskap: Mindfulness-Wenke Vir ‘n Vreugdevolle Lewe (Afrikaans, Paperback, 271 pg) Johannes de Villiers

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges. Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.

Johannes de Villiers

R299.00

Available on back-order

SKU: 9780798179775 Categories: ,

Description