Die Bybellennium: ‘n Eenvolumekommentaar (Hardeband, 2224 pg)

Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur ken­ners van die Ou en Nu­we Testament. Lees meer hieronder.

F. Van Rensburg

R849.00

Available on back-order

Description

Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur ken­ners van die Ou en Nu­we Testament. Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek ge­skryf in mak­lik lees­bare, eietydse taal sonder inge­wikkelde redena­sies en termino­lo­gie. Die bun­del is ’n be­kos­tigbare kommentaar van die Nuwe Lewnde Vertaling vir predikante, stu­dente en ernstige Bybel­le­sers.

Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die be­te­kenis daarvan vir vandag. Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die By­bel vandag nog vir ons wil sê.