Geen uitspan

Geen Uitspan is ‘n fassinerende weergawe van die lewe in Suid-Afrika vanaf die vroeë 1920’s tot die vroeë 1940’s, toe die skrywer adjunk-premier van Suid-Afrika was. Deneys Reitz het ‘n belangrike rol gespeel in die totstandkoming van die Krugerwildtuin en is aangestel as een van die stigterslede, ondanks die feit dat hy destyds ‘n parlementslid was. Sy betrokkenheid by die wilde lewe en verskillende wildreservate wat hy help vestig het terwyl hy in die amp was, is ‘n tema wat deur die boek heen strek.
‘n Uiters interessante episode in die boek is die val van Hertzog as leier van ‘n koalisieregering oor die kwessie van Suid-Afrika se stand in die Tweede Wêreldoorlog. As ‘n kabinetsminister in die koalisieregering het Deneys Reitz ‘n voorste setel in dit alles – en hy vertel die verhaal soos niemand anders kon nie.

Deneys Reitz

R250.00

Description