Grootdrukblokraaie 1 (Sagteband, 27 blokraaie) OUT OF PRINT

Dis ‘n ou, bekende gevoel: Jy brand om jou blokkiesraaisel in te vul, maar kan om die dood nie uitmaak wat in daardie blokkies staan nie, maak nie saak hoe ver of hoe naby jy die boek hou nie! Hier is nou uiteindelik ‘n oplossing, en dit het niks met ‘n bril uit te waai nie: Ons eerste grootdrukblokraaiboek!
Grootdrukblokraai is ‘n bielie van ‘n blokraaibundel. Dit bevat al die heerlike bestanddele van jou gunsteling-blokraaiboeke, behalwe vir een ding: Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Nou kan jy die blokraaie met gemak lees en invul sonder om jou oë te vermoei. Dalk doen jy dit nog sonder jou bril!
Die boek bestaan uit 27 woordraaisels wat jou brein sal laat uitdaag, maar nooit jou oë nie.

Saamgestel

R110.00

Out of stock

SKU: 9780799371604

Description