Harry Griesel 3: Die Spookmeesters (Afrikaans, Paperback)

‘n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat ‘n poltergees die vrou se huis oorgeneem het! Dit is ‘n baie gevaarlike soort spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry moet ‘n spesiale eenheid van die SBI inroep: die spookmeesters. Maar dit lyk nie of die ouens hulle regtig wil help nie . . .

Sonja Kaiblinger

R180.00

Available on back-order

SKU: 9780798175401 Categories: , , ,

Description