Kokkedoortjie

Kokkedoortjie is n kookboek vir die gesin, vir kinders en vir die kind in ons almal. Dit verweef elke dag se resepte met n unieke bestanddeel – die kleurvolle verbeelding van n kind. Dit wissel van eiernessies vir ontbyt, die beste kosblik-toebroodjies ooit, koekies vir Entrepreneursdag, trooskos, sportiewe hamburgers, piekniekslaaie, poetsbak-poedings, plaatkoekies en pannekoek. Die beoordelaars deel ook hul gunsteling resepte.

R330.00

Available on back-order

SKU: 9780798176217 Category:

Description