Mia: ‘n Ma se storie van verlies en hoop – release 30 June

Mariska Robberts

R220.00

Available on back-order

Description

Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in ‘n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma, Mariska, haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook ‘n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.