My Gebedsjoernaal – 120 Dae van Nadenke, Gebed en Lof (Afrikaans, Paperback)

’n 120-dag-joernaal wat lesers sal help om die krag van gebed te ervaar en nader aan God te beweeg. Hierdie unieke gebedsjoernaal vir vroue bied die volgende:
• Die ACTS-metode waarvolgens hulle kan bid: Adoration (aanbidding), Confession (belydenis), Thanksgiving (dankbetuiging) en Supplication (smeking).

• Ruimte om daagliks teksverse, gebede vir haarself en ander, asook spesifieke gebedsversoeke neer te skryf.

• Ruimte om dank- en lofgebede vir God neer te skryf.

My gebedsjoernaal sal vroue versterk in hulle stiltetyd, hulle help om meer doelbewus te bid en ’n hegter verhouding met God te ontwikkel. Dit is ideaal vir Bybelstudie en persoonlike aanbidding.

R89.00

Available on back-order

SKU: 9781431622641 Categories: , ,

Description