Sale!

My stryd met ADHD (28 Aug)

Hykie Berg

R220.00 R210.00

Available on back-order

Description

Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Hy ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, en gee waardevolle raad oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.