Ralph Heyns – Godfather van die Wes-Rand

Lê hy dood iewers in ’n mynskag? Of het hy die hase pad gekies terwyl aanklagte van bedrogen diefstal teen hom opgehoop het? Dié vrae hang in die lug nadat Ralph Haynes, die mafia baas van die Wes-Rand, op 21 Januarie 2011 spoorloos verdwyn het. Nadat hy op daardie dag in ’n helikopter geklim het, is hy nooit weer gesien nie. Haynes se vriende, wat berugte karakters soos Ferdi Barnard en Corrie Goosen insluit,onthou hom as ’n vrygewige Robin Hood wat armes van groente en geld voorsien het. Sy slagoffers, daarenteen, onthou hom as die meedoënlose skelm wat hulle uit groot bedrae geld en besittings geswendel het. Vandag wonder sy eks vrou wat met haar sal gebeur as Haynes onverwags sy opwagting sou maak.Joernalis Izak du Plessis stel ondersoek in na die lewe en verdwyning van dié enigmatiese grootkop van die onderwêreld.

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781776092734 Categories: ,

Description