Pyporrels in Suid-Afrika

Min musiekinstrumente gryp die verbeelding aan soos die pyporrel. Eeue lank reeds word luisteraars met ontsag vir die imposante instrument vervul en deur sy elesoortige klanke ontroer.

Albert Troskie

R338.00

Available on back-order

Description

Min musiekinstrumente gryp die verbeelding aan soos die pyporrel. Eeue lank reeds word luisteraars met ontsag vir die imposante instrument vervul en deur sy elesoortige klanke ontroer. Albert Troskie, bekende orrells, orreladviseur en hoogleraar, het die behoefte aan n omvattende boek oor Siud-Afrikaanse pyporrels raakgesien en stel in hierdie studie n rykie verskeidenheid instrumente aan die leser bekend. Daaronder tel orrels wat tydens die Nederlandse bewind aan die kaap gebou is, die wat later uit Engeland ingevoer is, orrels uit Europa en Amerika en die wat die afgelope veertig jaar plaaslik gebou is.