Regte-Egte Raaisels – Help Verklaar Die Onverklaarbare! (Afrikaans, Paperback)

Susan Martineau; Illustrated by Vicky Barker; Translated by Fred Pheiffer

R175.00

Available on back-order

Description

In Regte-egte raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis. Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieende voorwerpe tomonsters uit die dieptes. Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier met feite oor wat regtig gebeur het. Boonop is daar by elke raaisel ‘n nuwe raaiselwoord .Sommige van die raaiseldossiers verskaf selfs wenke vir jou eie opvolgondersoeke!